Grade 4 · Term 1

Holiday maths, one step at a time.

Explore a week of English and Afrikaans maths practice for your child. See how a missed answer becomes a second try, and how you can tell what to practise next.

See the week-one sample

From the first lesson

9969981 000?
Number trails and place value

A parent’s guide to week one

What would my child practise?

  1. Session 1 · Follow a number trailSuppose Nova answers 1 001. The gap from 996 to 998 is 2. Adding 2 to 1 000 gives 1 002. Nova can try the same question again.
  2. Session 2 · Build a four-digit numberFour thousands, zero hundreds, eight tens and two units make 4 082. The zero holds the hundreds place.
  3. Session 3 · Read a digit’s valueIn 4 726 the 7 is in the hundreds place, so its value is 700. Finish the lesson by comparing numbers.

Proposed holiday pilot

Four weeks of practice

R79

One payment for 28 days, for one learner per household. The proposed pilot has space for up to ten households.

Enrolment has not opened. This free sample is available now.

Graad 4 · Kwartaal 1

Vakansiewiskunde, stap vir stap.

Kyk hoe jou kind ’n week lank in Afrikaans of Engels kan oefen. Sien hoe ’n verduideliking ná ’n fout help met die volgende poging en hoe jy kan besluit wat om volgende te oefen.

Kyk na week een se voorbeeld

Uit die eerste les

9969981 000?
Getalroetes en plekwaarde

Week een vir ouers

Wat sal my kind oefen?

  1. Sessie 1 · Volg ’n getalroeteGestel Nova antwoord 1 001. Die verskil tussen 996 en 998 is 2. Tel 2 by 1 000 en jy kry 1 002. Nova kan dieselfde vraag weer probeer.
  2. Sessie 2 · Bou ’n viersyfergetalVier duisende, nul honderde, agt tiene en twee ene gee 4 082. Die nul hou die plek van die honderde.
  3. Sessie 3 · Bepaal ’n syfer se waardeIn 4 726 staan die 7 in die honderdekolom. Die waarde daarvan is dus 700. Sluit die les af deur getalle te vergelyk.

Voorgestelde vakansieproeflopie

Vier weke se oefening

R79

Een betaling vir 28 dae, vir een leerder per huishouding. Die beplande proeflopie het plek vir hoogstens tien huishoudings.

Inskrywings is nog gesluit. Jy kan die gratis voorbeeld nou reeds bekyk.